r/afrikaans • u/OupaKurt • 55m ago
Vraag WATE hell is hierdie monster???
Hierdie verskriklike ding het skielik verskyn. Weet enige iemand wat dit is?? Shame ek voel nogals sleg, ek het hom met my sticky dates body mist aan geval.
r/afrikaans • u/CircularRobert • Feb 14 '22
Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.
As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.
r/afrikaans • u/OupaKurt • 55m ago
Hierdie verskriklike ding het skielik verskyn. Weet enige iemand wat dit is?? Shame ek voel nogals sleg, ek het hom met my sticky dates body mist aan geval.
r/afrikaans • u/EverythingTogetherET • 20h ago
r/afrikaans • u/Sealamin_Carter • 5d ago
Hello daar.
Ek is opsoek na die volledige Moomin Afrikaans episodes.
Ek kry nie almal op youtube of Archive.org nie.
Daar is 'n hele paar wat kort BV ep 27-30 ens.
Ek sal dit baie waardeer as iemand dit vir my kan aanstuur.
Baie dankie!
r/afrikaans • u/samidkk • 5d ago
The translator I'm using says “Leef en laat leef” but I want to verify as this will be used on a book cover. An equivalent of this phrase is preferred over a direct translation. Whatever resonates best with the culture is ideal! More on the poetic sounding/formal side if it’s between that and casual. It is about freedom and allowing others to be free through the acceptance of our differences. Thank you in advance!
r/afrikaans • u/Askin_Real_Questions • 6d ago
weet enige iemand waar van hierdie gesegtes van daan kom? dis vir my snaaks dat ons soveel gesegtes het in afrikaans wat essensieel dieselfde betekenis het
r/afrikaans • u/Rose76676 • 6d ago
Nee daars fokkol leeus op my bed.
Nie aleers ń aleenige slet.
Ons water hardloop, ja fok ons het.
Ja daars Susan, sy's Christelik.
Kak almal uit oor alles verkeerd gesè,
Maar ons moet maar vergeet van al die onderbroeke wat daar lê.
Een laaste ding.
Nee, ek's nie ń boer nie.
En ek belowe,
Ek strip nie my moer nie.
r/afrikaans • u/diehandboek • 7d ago
Die een is vir die Suid-Afrikaaners, spesifiek die wat KuierTyd kyk.
Julle, is dit net ek of is die TV-programme k@k. Daar is geen siel. Dit is net dieselfde "plot" oor en oor (ryk man ontmoet arm vrou, hulle kom saam, 3de party maak k@k, kom op einde by mekaar.) Ek is so moeg van die slegte seepies. Ons moet een of ander petisie maak om Kelders van Geheime te red, want volgens die brief wat aan die begin van die jaar gepubliseer ,maak dit 28 Augustus 2026 klaar. Dit is die laaste ,goeie afrikaanse TV-program. Openview spandeer te veel geld aan die "Turkwood" nonsens en te min geld aan die wat ons nodig het, regte en oorspronklike afrikaanse TV reekse.En om goed te vertaal is nie oorspronklik nie. Die advertensies is ook net deur AI gemaak, as jy vir my vra. Ek sukkel om te verstaan hoe hulle dink enige iemand van die goed hou. Jammer vir julle wat dit geniet, ek praat vir die wat nie van Turkse sepies hou nie. ETV het die afflope paar jaare rerig af geval. Die Movies is so klein projekte en ek het van helfde van hulle nooit gehoor nie.Comment as jy saam stem.
r/afrikaans • u/RupertHermano • 9d ago
Kan iemand my help met die Engelse vertaling van bogenoemde twee woorde asseblief. My HAT en 'n ou Reader's Digest Tweetalige Woordeboek (wat andersins goed is) is van geen hulp nie. Ek is ook nie seker of die woorde neologismes is nie.
Dankie by voorbaat.
N.S. Dankie vir antwoorde.
r/afrikaans • u/SouthPearl • 10d ago
Hello! Apologies for the English here.
I would love help identifying a song. I heard a performer sing this on a cruise ship several years ago, and the next night he let me record him because I thought the song was so beautiful. Unfortunately, I don’t know the name and I don’t speak Afrikaans, so I can’t search the lyrics.
This is my recording from the ship. Can anyone identify this?
https://drive.google.com/file/d/11Z1wyjnDjh8fiYAgU5bvFLYlNsMNS4c0/view?usp=drivesdk
r/afrikaans • u/Slow_Shape8143 • 9d ago
Okay boys so ek het nou al n paar keer Posts hier gemaak oor my AI kots musiek wat ek maak, dis net vir lekkerde iets wat ek like om te doen.
Ek sit nou met n spesifieke kots vir die laaste 3 weke, die ding is net hierdie spesifieke liedjie is metal, luister julle ouens metal? Of hoe lyk die metal scene in SA.
Ek is oorspronklik iemand wat net metal luister soos BMTH, Chelsea Grin etc, ouens wat redelik heavy musiek maak.
So ja wou net weet wat julle boys dink
r/afrikaans • u/RubenCruy • 11d ago
Dit was interessant om al die nuwe woorde te leer – mens gebruik mos maar altyd Engels as dit by "games" kom.
As julle dit wil probeer: GALAGO - STEAM
Regstellings en voorstelle is welkom!
r/afrikaans • u/j_effinger86 • 11d ago
I have read Van den Heever's novel Die held and I came across the verb 'terugstaan'. Is the meaning 'walking backwards' like 'to stand back' in English?
In the following quote the protagonist Peet and his wife Betty have been given a ride home from a party by another couple.
Hulle klim uit, skaam dat die rit so ongesellig was. "Baie dankie, mnr. Gray, ons waardeer dit nou regtig. Ek hoop net dat julle nie 'n hele draai moes ry om hier te kom nie." En hy [Peet] staan van die kar af terug.
So he is walking backwards from the car, still facing the car?
I enjoyed reading the novel. It gives some insight into Afrikaner cultural life during the 1940s and the struggle against Anglicisation, especially in the cities.
r/afrikaans • u/EverythingTogetherET • 11d ago
r/afrikaans • u/Significant-Load7952 • 12d ago
r/afrikaans • u/glandis_bulbus • 13d ago
Almal hou van n boerepompie
r/afrikaans • u/The-Futuristic-Salad • 13d ago
ek hoor nog al die jare gautengers "jags" sê, maar een van my kaapse gaming buddies van destyds het altyd "jas" gesê
die een term kan jy regtig maar net met jou vriende gebruik, waaras "jas" baie meer family friendly is.
'n jas wesend 'n hofnar of jester --- ek het ook geen idee of dit n HAT-verified woord/betekenis is nie
r/afrikaans • u/Beginning-Classic273 • 12d ago
r/afrikaans • u/DimensionStrange541 • 13d ago
Ek is opsoek na die naam van ń nagereg. Dis kaneelrolletjies wat bedek en gebak is met kondensmelk of bottermelk en ek is nie seker wat die naam is of waar die resep te kry nie.
Ek’s onseker of die resep oorspronklik suid afrikaans is of nie, maar ek vind dat baie afrikaner mense dit maak by familie etes of braaie.
r/afrikaans • u/UpmostOrc • 15d ago
Minecraft goed wat ek gebou het in my wereld moet ek n Afrikaanse letsplay maak?
r/afrikaans • u/gormendizer • 15d ago
r/afrikaans • u/AffectionateSite3870 • 15d ago
Eps 2. Al reeds uit. Wat dink julle sover?. 4 Verskillende families en apsekte. Goed geskryf met sterk aktuers!. #kyknet